- This event has passed.
Dozi op ons Voorstoep
July 25 @ 6:00 pm - 9:00 pm
R200

Dozi op ons voorstoep — ’n musiekaand saam met Dozi by die Nagkantoor Kaapsehoop Kuierkroeg.
An evening of music with Dozi on the stoep at the Nagkantoor Kaapsehoop Kuierkroeg.
Kaartjies / Tickets: R200.
Kontak / Contact: Isobel – 072 450 1992.
Let wel: die plakkaat het nie ’n tyd aangedui nie — die aanvangstyd is voorlopig 18:00.